ALBERT

All Library Books, journals and Electronic Records Telegrafenberg

Ihre E-Mail wurde erfolgreich gesendet. Bitte prüfen Sie Ihren Maileingang.

Leider ist ein Fehler beim E-Mail-Versand aufgetreten. Bitte versuchen Sie es erneut.

Vorgang fortführen?

Exportieren
  • 1
    Publikationsdatum: 2024-03-26
    Beschreibung: In 2017 the world celebrated the 500 years of the Reformation of the 16th century. Martin Luther was at the centre of this jubilee. He is the father of the Protestant Church. A large section of the Afrikaans-speaking community in southern Africa (and those scattered all over the world) belong to one of the Protestant churches. There is not a single academic introduction on Luther in Afrikaans. This publication will be the first in Afrikaans on Luther. The purpose is also to introduce the well-known and unknown writings of Luther to students and lecturers. Most readers will for the first time be able to read passages from his letters, sermons and commentaries. This book will hopefully be the beginning of a southern African Luther-reception. This will be a major contribution to the South African scholarship on church history. It will be the first publication that offers biographical information as well as information on and translations of his writings. Luther has until now, not spoke Afrikaans.The book is written from a southern African perspective. The author is looking for answers on African problems and challenges from Luther. Many of Luther’s writings are relevant to our situation. He (as one example) urged the authorities and parents to ensure education for all children. In this country thousands of children are not in school, or do not complete their schooling education. Although we are centuries apart, we could still learn from Luther in this regard. Specialists in church history and systematic theology, as well as ministers and students. Hopefully this book will become prescribed literature at faculties of theology and seminars. The universal-accepted methodologies in the writing of church history are followed. One of the unique features of this book is the translations into Afrikaans of all quotations from Medieval German and Latin. This has never been done previously.
    Schlagwort(e): Martin Luther ; Bible, Church, Reformation, Scholarly ; Theology ; 95 Theses ; 95 stellings ; bybel ; kerk ; Reformasie ; skolastiek ; teologie ; thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBX Biography: religious and spiritual ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 2
    facet.materialart.
    Unbekannt
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publikationsdatum: 2024-04-08
    Beschreibung: Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
    Schlagwort(e): Heilige Gees ; Drie-eenheid ; belydenis ; eenheid ; die verbond ; geloof ; sakramente ; heiligmaking ; missionale kerk ; Christologie ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRA Religion: general::HRAB Philosophy of religion ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 3
    facet.materialart.
    Unbekannt
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publikationsdatum: 2024-04-08
    Beschreibung: In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
    Schlagwort(e): aanbid ; aanbidding ; aarde ; aards ; aardse ; Aäron ; aartsvader ; Abelardes ; Abraham ; Adam-Christologie ; Adam-Christologieë ; Adam-tipologie ; afgode ; afgodery ; Afrika ; Aleksandrynse ; Allah ; alleen ; Allerhoogste ; Almagtige ; alversoening ; Anselmus ; Antiocheense ; apokaliptiek ; apokaliptiese ; apokriewe ; apostels ; Aquinas ; Aristoteliese ; Arius ; armes ; armoede ; Athanasius ; atonement ; Augustinus ; Barmen ; Barth ; bediening ; beeld ; begrip ; begrippe ; bekering ; beliggaam ; beliggaming ; belofte ; beloftes ; belydenis ; belydenisse ; Bergpredikasie ; Berkhof ; bestaan ; bevraagteken ; bevry ; bevrydende ; Bevryder ; bevryding ; bloed ; Bonhoeffer ; boodskap ; Bosch ; bruid ; Bruidegom ; bruilof ; Bultmann ; Bybel ; Calvyn ; Chalcedon ; Christ ; Christelike ; Christelikheid ; Christen ; Christendom ; Christene ; Christian ; Christianity ; Christians ; Christologie ; Christologieë ; Christologies ; Christologiese ; Christosentries ; Christosentriese ; Christus ; church ; Claritas ; Clemens ; Cyprianus ; Cyrillus ; Damaskus-Christofanie ; Darwinisme ; Dawid ; Dawkins ; death ; deity ; dekaloog ; Dekapolis ; demokrasie ; demokratisering ; Derrida ; diakonia ; dialoog ; diens ; dissipels ; dissipelskap ; dooie ; dooies ; Doper ; Drie-eenheid ; Drie-enige ; dualisme ; dualisties ; dualistiese ; duisternis ; duiwel ; duiwelbesetenes ; dwaalleraars ; ecclesiae ; eenswesens ; eerste ; eersteling ; eerstelinge ; eindtyd ; eindtyd-oordeel ; ekklesia ; ekklesiologie ; ekklesiologiese ; ekologie ; ekologies ; ekologiese ; ekonomie ; ekonomiese ; ekonoom ; eksegese ; eksiliese ; ekskatologiese ; ekumeniese ; engele ; eniggebore ; enigste ; entrepreneurskap ; erediens ; eredienste ; eskatologie ; eskatologiese ; eurosentrisme ; evangelie ; evolusie ; evolusionêre ; ewige ; ewigheid ; Fariseërs ; filosofie ; filosofiese ; fundamentalisme ; fundamentalisties ; gebed ; geboorte ; gebore ; gebroke ; Gebrokene ; gebrokenheid ; geestelik ; geestelike ; gehoorsaam ; gehoorsaamheid ; gehoorsame ; geïnkarneer ; gekruisig ; Gekruisigde ; geloof ; gelowige ; gelowiges ; gemeente ; gemeentes ; genade ; genesings ; geopenbaar ; gered ; gereformeerde ; Gereformeerdes ; geregtigheid ; geregverdig ; geroep ; geskape ; geskapenes ; geslag ; geslagte ; gespreksvoorwaardes ; gesterf ; gesterwe ; getuienis ; gewelddadig ; geweldloosheid ; geweldlose ; goddelike ; Goddelikheid ; goddeloses ; Godgelyke ; Godheid ; God-mens ; godsdiens ; godsdienste ; godsdienstige ; Grice ; Hebreeuse ; heelal ; heerlikheid ; Heidelbergse ; heilig ; heiligdom ; Heilige ; hel ; Hellenistiese ; hemel ; hemele ; hemelse ; hemelvaart ; hier-en-nou ; Hindoeïsme ; historisiteit ; Hoëpriester ; hominiede ; homoiousios ; homoousios ; hoofstroomgodsdienste ; hoog-kapitalisme ; humanisme ; humanistiese ; humaniteit ; huwelik ; illokusie ; illokusies ; immanensie ; immanente ; Immanuel ; inkarnasie ; inkarneer ; inkulturasie ; Islam ; Israel ; Israeliet ; Israeliete ; Jerusalem ; Jesus ; Joodse ; Kanaänitiese ; kanon ; Kapitaal ; kapitalisme ; kapitalistiese ; Kappadosiërs ; Kappadosiese ; keiser ; keisers ; kerk ; Kerke ; kerkisme ; koloniale ; kolonialisme ; Koning ; konings ; koningskap ; koninklik ; koninklike ; koninkryk ; koninkryke ; koninkrykschristendom ; koninkryksteologie ; korrupsie ; kosmiese ; kosmos ; kreasionisme ; krities-materialistiese ; krities-rasionalistiese ; kruis ; kruisdood ; kruishout ; Kruisig ; Kruisiging ; kruisigingsgebeure ; Krygsheer ; kulture ; kulturele ; kultuur ; Kurios ; kwaliteitsreël ; kwantiteitsreël ; lewend ; lewende ; liefde ; liggaam ; Logos ; lokusie ; Lokusies ; losgekoop ; losprys ; Luther ; lutron ; lydende ; lydensbeker ; lyding ; maagd ; maagdelike ; maagdelikheid ; majesteit ; Marcion ; Marcusse ; Maria ; Marialogie ; Melgisedek ; mensgeworde ; menswording ; Messiaanse ; Messias ; Messias-geheim ; Messias-Koning ; Messiasskap ; Middelaar ; Middelaar-priester ; middelaarsrol ; missio ; missiologiese ; mission ; missionaal ; missional ; missionale ; missionary ; Missionêr ; missionêre ; missiones ; missions ; Mohammed ; Moses ; Moslems ; narratiewe ; Nasarener ; Nasaret ; nasies ; Neo-Darwinisme ; Niceaanse ; offer ; onderdruktes ; oordeel ; openbaar ; opstaan ; opstanding ; opstandingshoop ; opstandingsliggaam ; Origines ; partisipasie ; partisipeer ; pasifistiese ; Pauliniese ; Paulus ; perlokusie ; Plaasvervanger ; plaasvervanging ; politieke ; post-koloniale ; post-kolonialisme ; postmodernisme ; prediking ; pre-eksistensie ; Priester ; profete ; profeties ; profetiese ; Protestantse ; pseudepigrafiese ; reconciliation ; reddende ; Redder ; redding ; Reformasie ; reformatore ; reformatoriese ; regeer ; regeerders ; reg-eisende ; regering ; regter ; regverdig ; regverdiging ; regverdigmaking ; reg-verskaffende ; religieuse ; rentmeesterskap ; resurrection ; revolusie ; revolusionêre ; roeping ; roepingsvisioen ; Romeinse ; Rooms-Katolieke ; Rooms-Katolisisme ; sekerheid ; sendeling ; sendelinge ; sending ; Skepper ; Skepperkoning ; skepping ; Skrif ; soewerein ; soewereine ; soewereiniteit ; sonde ; sondeloosheid ; sondelose ; Sosialistiese ; sterf ; sterwe ; swakheid ; Taalhandelingsperspektief ; teksvoorwaardes ; teoloë ; teologie ; teologiese ; teologisering ; teoloog ; Teopasgitisme ; Tertullinanus ; toekoms ; transendensie ; transendent ; transendente ; Trinitaries ; Trinitariese ; Trinitatis ; Triniteit ; troon ; troonbestyging ; troonvisioen ; uniek ; unieke ; uniek-gebore ; uniekheid ; universalisme ; universalisties ; universaliteit ; universeel ; universele ; Vader ; Vader-gebed ; Vaderhuis ; vaevuur ; verbond ; verheerlik ; verhewe ; verkondig ; verkondiging ; verlos ; verlossende ; Verlosser ; verlossing ; verlossingsdaad ; verlossingsgeskiedenis ; verlossingswerk ; versoeking ; versoekings ; versoen ; versoende ; versoenende ; versoening ; vleeswording ; vloek ; volbring ; vryspraak ; waarheid ; wedergeboorte ; wederkoms ; wêreld ; wêreldbeeld ; wêreldbeskouing ; wêreldbeskoulike ; werke ; Westerse ; wetenskap ; wetenskaplike ; wonder ; woord ; woorde ; wysheid ; YAHWEH ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
Schließen ⊗
Diese Webseite nutzt Cookies und das Analyse-Tool Matomo. Weitere Informationen finden Sie hier...