ALBERT

All Library Books, journals and Electronic Records Telegrafenberg

Ihre E-Mail wurde erfolgreich gesendet. Bitte prüfen Sie Ihren Maileingang.

Leider ist ein Fehler beim E-Mail-Versand aufgetreten. Bitte versuchen Sie es erneut.

Vorgang fortführen?

Exportieren
  • 1
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Press
    Publikationsdatum: 2024-03-24
    Beschreibung: Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan.
    Schlagwort(e): Linguistics ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 2
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Press
    Publikationsdatum: 2024-03-24
    Beschreibung: Kaaps as Afrikaanse omgangsvariëteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as ’n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek.
    Schlagwort(e): Linguistics ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics::CFB Sociolinguistics
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 3
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Press
    Publikationsdatum: 2024-03-24
    Beschreibung: “Hierdie werk is ’n kombinasie van oorspronklike (nuwe) navorsing, die herbewerking van vroeër gepubliseerde werk, asook die verwerking van lesings en referate. Die bydraes in die bundel dra by om onontginde terreine te ondersoek en ander te verfyn in die lig van nuwe insigte." - Prof. Wannie Carstens, Noordwes-Universiteit
    Schlagwort(e): Linguistics ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics::CFF Historical and comparative linguistics
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
Schließen ⊗
Diese Webseite nutzt Cookies und das Analyse-Tool Matomo. Weitere Informationen finden Sie hier...