ALBERT

All Library Books, journals and Electronic Records Telegrafenberg

Your email was sent successfully. Check your inbox.

An error occurred while sending the email. Please try again.

Proceed reservation?

Export
  • 1
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2022-10-26
    Description: Hierdie boek is toegespits op navorsers en doen verslag oor navorsing wat oor die afgelope paar jaar onderneem is om vas te stel hoe inligtingstegnologie aangewend is en kan word vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe, sowel as watter implikasies die gebruik van inligtingstegnologie vir die geesteswetenskappe inhou in die inligtingsera. Die beginsels, implikasies, probleme en geleenthede van inligtingstegnologie en die digitale revolusie word teen die agtergrond van grootdata bespreek, en word veral in verband gebring met die geesteswetenskappe in Suid-Afrika.
    Keywords: sosiale netwerk analise ; navorsing ; grootdata ; akademie ; geesteswetenskappe social network analysis ; research ; big data ; academe ; humanities ; bic Book Industry Communication::J Society & social sciences::JF Society & culture: general::JFF Social issues & processes::JFFC Social impact of disasters ; bic Book Industry Communication::G Reference, information & interdisciplinary subjects::GP Research & information: general::GPS Research methods: general
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 2
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-03-29
    Description: Vandag is die hernoeming van veral plek- en straatname om die onreg van die verlede reg te stel weer sterk op die voorgrond, en dit bly 'n kontroversiële aangeleentheid wat rolspelers en die mens op straat se belangstelling vasvang. Derhalwe is dié boek se tema en inhoud, naamlik die straatnaam-hernoemingsdebakel etlike jare gelede in Kaapstad en die meegaande politiekery op die breë front, relevant in die huidige geskiedskrywing omdat dit treffend aandui hoe so 'n kwessie kan skeefloop as dit nie met die nodige empatie teenoor alle belangstellendes en bevolkingsgroepe hanteer word nie. In hierdie geval het dit tot die uiterste gestrek deurdat bekende politieke leiers in die proses betrek is en selfs geval het. Deur inleidend 'n deeglike agtergrond van die sogenaamde straatnaam-hernoemingsfenomeen te gee, gepaardgaande met die politieke opset in Kaapstad, word die leser genoegsaam geposisioneer om die gebeure wat volg goed te begryp. Die toepaslike en treffende - soms selfs skreiende - spotprente bied sinvolle illustrasies tot die verhaal. - Dr Hannes Haasbroek, Nasionale Museum, Bloemfontein
    Keywords: history ; politics ; Cape Town ; Peter Marais ; Gerald Morkel ; taalregtemonitor ; language rights monitor ; kaapstad ; straatherbenoemingsplan ; straatherbenoeming ; politiek ; de klerk ; mandela ; suid-afrika ; heath-verslag ; bic Book Industry Communication::J Society & social sciences::JP Politics & government::JPA Political science & theory ; thema EDItEUR::J Society and Social Sciences::JP Politics and government::JPA Political science and theory
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 3
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-03-24
    Description: Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
    Keywords: Afrikaans ; Afrikaanssprekende(s) ; aktivisties ; diversiteit ; dubbelmedium ; Engelssprekendes ; FAK ; geregtigheid ; Grondwet ; media ; meertaligheid ; moedertaalsentiment ; moedertaalonderrig ; Stellenbosch ; taalbeleid ; taalapartheid ; taalkwessies ; taalstryders ; transformasie ; verengelsing ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 4
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-03-29
    Description: Uiters belangrike narratief oor skooltaalvoorkeur het hom tussen 2006 en 2010 in Suid-Afrika afgespeel. Hierdie gebeurtenisse het diep in die Suid-Afrikaanse onderwys- en taalwêreld ingesny, en ook in die buiteland belangstelling gelok. Die koerante het volledig daaroor berig: oor die hofsake, die skoolhoofde, die skole, ouers en die leerders. Maar hoe gemaak as onderwyskundiges, sosiolinguiste, taalbeplanners, taalhistorici en vaklui van aansluitende dissiplines later die punte van hulle vingers op die besonderhede van daardie gebeurtenisse wil lê?
    Keywords: Moedertaalonderrig ; taalaktivisme ; mediadekking ; Afrikaans ; DHET ; apartheid ; bic Book Industry Communication::J Society & social sciences::JN Education::JNS Teaching of specific groups & persons with special educational needs::JNSV Teaching of students with English as a second language (TESOL) ; bic Book Industry Communication::C Language::CJ Language teaching & learning (other than ELT) ; thema EDItEUR::J Society and Social Sciences::JN Education::JNU Teaching of a specific subject ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 5
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-04-08
    Description: Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
    Keywords: Heilige Gees ; Drie-eenheid ; belydenis ; eenheid ; die verbond ; geloof ; sakramente ; heiligmaking ; missionale kerk ; Christologie ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRA Religion: general::HRAB Philosophy of religion ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 6
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-03-26
    Description: This unique trilingual publication offers a traveller’s view of the people of the Xhariep and their daily lives. The book results from a research project in the southern Free State, ‘Multilingualism for Empowerment’, that was undertaken with the financial assistance of the Province of Antwerp in Flanders, Belgium, and in collaboration with the University of Antwerp. The book entails a collection of journal entries, photographs, interview material and background information recorded by Lut Teck, a Flemish member of the research team, during her field work in the area.
    Keywords: landscapes ; setting ; voices ; communities ; Xhariep District ; Xhariepean ; multilingualism ; thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DND Diaries, letters and journals
    Language: English , Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 7
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-04-08
    Description: In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
    Keywords: aanbid ; aanbidding ; aarde ; aards ; aardse ; Aäron ; aartsvader ; Abelardes ; Abraham ; Adam-Christologie ; Adam-Christologieë ; Adam-tipologie ; afgode ; afgodery ; Afrika ; Aleksandrynse ; Allah ; alleen ; Allerhoogste ; Almagtige ; alversoening ; Anselmus ; Antiocheense ; apokaliptiek ; apokaliptiese ; apokriewe ; apostels ; Aquinas ; Aristoteliese ; Arius ; armes ; armoede ; Athanasius ; atonement ; Augustinus ; Barmen ; Barth ; bediening ; beeld ; begrip ; begrippe ; bekering ; beliggaam ; beliggaming ; belofte ; beloftes ; belydenis ; belydenisse ; Bergpredikasie ; Berkhof ; bestaan ; bevraagteken ; bevry ; bevrydende ; Bevryder ; bevryding ; bloed ; Bonhoeffer ; boodskap ; Bosch ; bruid ; Bruidegom ; bruilof ; Bultmann ; Bybel ; Calvyn ; Chalcedon ; Christ ; Christelike ; Christelikheid ; Christen ; Christendom ; Christene ; Christian ; Christianity ; Christians ; Christologie ; Christologieë ; Christologies ; Christologiese ; Christosentries ; Christosentriese ; Christus ; church ; Claritas ; Clemens ; Cyprianus ; Cyrillus ; Damaskus-Christofanie ; Darwinisme ; Dawid ; Dawkins ; death ; deity ; dekaloog ; Dekapolis ; demokrasie ; demokratisering ; Derrida ; diakonia ; dialoog ; diens ; dissipels ; dissipelskap ; dooie ; dooies ; Doper ; Drie-eenheid ; Drie-enige ; dualisme ; dualisties ; dualistiese ; duisternis ; duiwel ; duiwelbesetenes ; dwaalleraars ; ecclesiae ; eenswesens ; eerste ; eersteling ; eerstelinge ; eindtyd ; eindtyd-oordeel ; ekklesia ; ekklesiologie ; ekklesiologiese ; ekologie ; ekologies ; ekologiese ; ekonomie ; ekonomiese ; ekonoom ; eksegese ; eksiliese ; ekskatologiese ; ekumeniese ; engele ; eniggebore ; enigste ; entrepreneurskap ; erediens ; eredienste ; eskatologie ; eskatologiese ; eurosentrisme ; evangelie ; evolusie ; evolusionêre ; ewige ; ewigheid ; Fariseërs ; filosofie ; filosofiese ; fundamentalisme ; fundamentalisties ; gebed ; geboorte ; gebore ; gebroke ; Gebrokene ; gebrokenheid ; geestelik ; geestelike ; gehoorsaam ; gehoorsaamheid ; gehoorsame ; geïnkarneer ; gekruisig ; Gekruisigde ; geloof ; gelowige ; gelowiges ; gemeente ; gemeentes ; genade ; genesings ; geopenbaar ; gered ; gereformeerde ; Gereformeerdes ; geregtigheid ; geregverdig ; geroep ; geskape ; geskapenes ; geslag ; geslagte ; gespreksvoorwaardes ; gesterf ; gesterwe ; getuienis ; gewelddadig ; geweldloosheid ; geweldlose ; goddelike ; Goddelikheid ; goddeloses ; Godgelyke ; Godheid ; God-mens ; godsdiens ; godsdienste ; godsdienstige ; Grice ; Hebreeuse ; heelal ; heerlikheid ; Heidelbergse ; heilig ; heiligdom ; Heilige ; hel ; Hellenistiese ; hemel ; hemele ; hemelse ; hemelvaart ; hier-en-nou ; Hindoeïsme ; historisiteit ; Hoëpriester ; hominiede ; homoiousios ; homoousios ; hoofstroomgodsdienste ; hoog-kapitalisme ; humanisme ; humanistiese ; humaniteit ; huwelik ; illokusie ; illokusies ; immanensie ; immanente ; Immanuel ; inkarnasie ; inkarneer ; inkulturasie ; Islam ; Israel ; Israeliet ; Israeliete ; Jerusalem ; Jesus ; Joodse ; Kanaänitiese ; kanon ; Kapitaal ; kapitalisme ; kapitalistiese ; Kappadosiërs ; Kappadosiese ; keiser ; keisers ; kerk ; Kerke ; kerkisme ; koloniale ; kolonialisme ; Koning ; konings ; koningskap ; koninklik ; koninklike ; koninkryk ; koninkryke ; koninkrykschristendom ; koninkryksteologie ; korrupsie ; kosmiese ; kosmos ; kreasionisme ; krities-materialistiese ; krities-rasionalistiese ; kruis ; kruisdood ; kruishout ; Kruisig ; Kruisiging ; kruisigingsgebeure ; Krygsheer ; kulture ; kulturele ; kultuur ; Kurios ; kwaliteitsreël ; kwantiteitsreël ; lewend ; lewende ; liefde ; liggaam ; Logos ; lokusie ; Lokusies ; losgekoop ; losprys ; Luther ; lutron ; lydende ; lydensbeker ; lyding ; maagd ; maagdelike ; maagdelikheid ; majesteit ; Marcion ; Marcusse ; Maria ; Marialogie ; Melgisedek ; mensgeworde ; menswording ; Messiaanse ; Messias ; Messias-geheim ; Messias-Koning ; Messiasskap ; Middelaar ; Middelaar-priester ; middelaarsrol ; missio ; missiologiese ; mission ; missionaal ; missional ; missionale ; missionary ; Missionêr ; missionêre ; missiones ; missions ; Mohammed ; Moses ; Moslems ; narratiewe ; Nasarener ; Nasaret ; nasies ; Neo-Darwinisme ; Niceaanse ; offer ; onderdruktes ; oordeel ; openbaar ; opstaan ; opstanding ; opstandingshoop ; opstandingsliggaam ; Origines ; partisipasie ; partisipeer ; pasifistiese ; Pauliniese ; Paulus ; perlokusie ; Plaasvervanger ; plaasvervanging ; politieke ; post-koloniale ; post-kolonialisme ; postmodernisme ; prediking ; pre-eksistensie ; Priester ; profete ; profeties ; profetiese ; Protestantse ; pseudepigrafiese ; reconciliation ; reddende ; Redder ; redding ; Reformasie ; reformatore ; reformatoriese ; regeer ; regeerders ; reg-eisende ; regering ; regter ; regverdig ; regverdiging ; regverdigmaking ; reg-verskaffende ; religieuse ; rentmeesterskap ; resurrection ; revolusie ; revolusionêre ; roeping ; roepingsvisioen ; Romeinse ; Rooms-Katolieke ; Rooms-Katolisisme ; sekerheid ; sendeling ; sendelinge ; sending ; Skepper ; Skepperkoning ; skepping ; Skrif ; soewerein ; soewereine ; soewereiniteit ; sonde ; sondeloosheid ; sondelose ; Sosialistiese ; sterf ; sterwe ; swakheid ; Taalhandelingsperspektief ; teksvoorwaardes ; teoloë ; teologie ; teologiese ; teologisering ; teoloog ; Teopasgitisme ; Tertullinanus ; toekoms ; transendensie ; transendent ; transendente ; Trinitaries ; Trinitariese ; Trinitatis ; Triniteit ; troon ; troonbestyging ; troonvisioen ; uniek ; unieke ; uniek-gebore ; uniekheid ; universalisme ; universalisties ; universaliteit ; universeel ; universele ; Vader ; Vader-gebed ; Vaderhuis ; vaevuur ; verbond ; verheerlik ; verhewe ; verkondig ; verkondiging ; verlos ; verlossende ; Verlosser ; verlossing ; verlossingsdaad ; verlossingsgeskiedenis ; verlossingswerk ; versoeking ; versoekings ; versoen ; versoende ; versoenende ; versoening ; vleeswording ; vloek ; volbring ; vryspraak ; waarheid ; wedergeboorte ; wederkoms ; wêreld ; wêreldbeeld ; wêreldbeskouing ; wêreldbeskoulike ; werke ; Westerse ; wetenskap ; wetenskaplike ; wonder ; woord ; woorde ; wysheid ; YAHWEH ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
Close ⊗
This website uses cookies and the analysis tool Matomo. More information can be found here...