ALBERT

All Library Books, journals and Electronic Records Telegrafenberg

Ihre E-Mail wurde erfolgreich gesendet. Bitte prüfen Sie Ihren Maileingang.

Leider ist ein Fehler beim E-Mail-Versand aufgetreten. Bitte versuchen Sie es erneut.

Vorgang fortführen?

Exportieren
Filter
  • African Sun Media  (5)
  • ANU Press  (1)
  • Afrikaans  (5)
  • Japanisch  (1)
Sammlung
Sprache
Erscheinungszeitraum
  • 1
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Press
    Publikationsdatum: 2024-03-27
    Beschreibung: “By Schoeman word individuasie nie ’n selfsugtige wegkeer van die realiteit nie – daarvoor is sy werk té betrokke by die situasies van die dag. Maar dit help om afstand te skep. Die onthegting van die omringende is nie ’n selfsugtige inkeer na binne nie, nie ’n verlammende onttrekking nie, maar ’n inwaartse reis wat stimuleer tot kreatiewe ondersoek van die onbewuste. Die romans neem die leser op daardie stille reis. Hulle bied ervarings van ’n ontmoeting met die stilte, met die self. Hierdie werk van Wepener slaag daarin om iets van hierdie proses en inwaartse reis te verduidelik, sonder om voorskriftelik of moraliserend te raak. Juis daarom gee Wepener uiteindelik op ’n praktiese manier leiding aan diegene wat met die dood gekonfronteer word." Vanuit die Voorwoord deur Willie Burger, Mei 2017
    Schlagwort(e): Language & Literature ; thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DS Literature: history and criticism::DSK Literary studies: fiction, novelists and prose writers
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 2
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Press
    Publikationsdatum: 2024-03-24
    Beschreibung: Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan.
    Schlagwort(e): Linguistics ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 3
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Media
    Publikationsdatum: 2024-03-26
    Beschreibung: Hierdie herdenkingsbundel vertel die verhaal van wyle Russel Hayman Botman wat skielik oorlede is aan die begin van sy tweede termyn as Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch. Botman se verhaal vanaf sy vroegste kinderjare tot sy laaste dag as rektor word vertel. Huldeblyke en herdenkingsbundels kan uiteraard nooit uitgeput raak nie. Dit vertel ’n kleurryke verhaal uit bepaalde oogpunte. Nogtans dien dit as uitnodiging, inspirasie en aansporing vir ander wat ’n verbintenis met Botman het om ook hulle stories oor hom te vertel.
    Schlagwort(e): Education ; thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 4
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Press
    Publikationsdatum: 2024-03-24
    Beschreibung: Kaaps as Afrikaanse omgangsvariëteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as ’n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek.
    Schlagwort(e): Linguistics ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics::CFB Sociolinguistics
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 5
    facet.materialart.
    Unbekannt
    ANU Press
    Publikationsdatum: 2024-04-11
    Beschreibung: Fukushima, nuclear power, natural disaster, economics, climate change
    Beschreibung: 東アジアの原子力に未来はあるかーー福島の原発事故を受け開催された、原子力エネルギーをめぐる二つの重要な国際会議の成果。ノーベル平和賞ICAN創設者をはじめとする核問題の専門家が内外から参加。各国の原子力政策、原発推進の真のコスト、ポスト原子力の未来等、東アジアにおける原子力の現状と課題を浮き彫りにする。オーストラリア国立大学出版局との共同出版。
    Schlagwort(e): Fukushima ; nuclear power ; natural disaster ; economics ; climate change ; thema EDItEUR::T Technology, Engineering, Agriculture, Industrial processes::TH Energy technology and engineering::THK Nuclear power and engineering ; thema EDItEUR::1 Place qualifiers::1F Asia::1FP East Asia, Far East::1FPJ Japan ; thema EDItEUR::R Earth Sciences, Geography, Environment, Planning::RN The environment::RNR Natural disasters ; thema EDItEUR::J Society and Social Sciences::JB Society and culture: general::JBF Social and ethical issues::JBFF Social impact of disasters / accidents (natural or man-made)
    Sprache: Japanisch
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 6
    facet.materialart.
    Unbekannt
    African Sun Media | Sun Press
    Publikationsdatum: 2024-03-24
    Beschreibung: “Hierdie werk is ’n kombinasie van oorspronklike (nuwe) navorsing, die herbewerking van vroeër gepubliseerde werk, asook die verwerking van lesings en referate. Die bydraes in die bundel dra by om onontginde terreine te ondersoek en ander te verfyn in die lig van nuwe insigte." - Prof. Wannie Carstens, Noordwes-Universiteit
    Schlagwort(e): Linguistics ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics::CFF Historical and comparative linguistics
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
Schließen ⊗
Diese Webseite nutzt Cookies und das Analyse-Tool Matomo. Weitere Informationen finden Sie hier...