ALBERT

All Library Books, journals and Electronic Records Telegrafenberg

Your email was sent successfully. Check your inbox.

An error occurred while sending the email. Please try again.

Proceed reservation?

Export
  • 1
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-04-08
    Description: In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
    Keywords: aanbid ; aanbidding ; aarde ; aards ; aardse ; Aäron ; aartsvader ; Abelardes ; Abraham ; Adam-Christologie ; Adam-Christologieë ; Adam-tipologie ; afgode ; afgodery ; Afrika ; Aleksandrynse ; Allah ; alleen ; Allerhoogste ; Almagtige ; alversoening ; Anselmus ; Antiocheense ; apokaliptiek ; apokaliptiese ; apokriewe ; apostels ; Aquinas ; Aristoteliese ; Arius ; armes ; armoede ; Athanasius ; atonement ; Augustinus ; Barmen ; Barth ; bediening ; beeld ; begrip ; begrippe ; bekering ; beliggaam ; beliggaming ; belofte ; beloftes ; belydenis ; belydenisse ; Bergpredikasie ; Berkhof ; bestaan ; bevraagteken ; bevry ; bevrydende ; Bevryder ; bevryding ; bloed ; Bonhoeffer ; boodskap ; Bosch ; bruid ; Bruidegom ; bruilof ; Bultmann ; Bybel ; Calvyn ; Chalcedon ; Christ ; Christelike ; Christelikheid ; Christen ; Christendom ; Christene ; Christian ; Christianity ; Christians ; Christologie ; Christologieë ; Christologies ; Christologiese ; Christosentries ; Christosentriese ; Christus ; church ; Claritas ; Clemens ; Cyprianus ; Cyrillus ; Damaskus-Christofanie ; Darwinisme ; Dawid ; Dawkins ; death ; deity ; dekaloog ; Dekapolis ; demokrasie ; demokratisering ; Derrida ; diakonia ; dialoog ; diens ; dissipels ; dissipelskap ; dooie ; dooies ; Doper ; Drie-eenheid ; Drie-enige ; dualisme ; dualisties ; dualistiese ; duisternis ; duiwel ; duiwelbesetenes ; dwaalleraars ; ecclesiae ; eenswesens ; eerste ; eersteling ; eerstelinge ; eindtyd ; eindtyd-oordeel ; ekklesia ; ekklesiologie ; ekklesiologiese ; ekologie ; ekologies ; ekologiese ; ekonomie ; ekonomiese ; ekonoom ; eksegese ; eksiliese ; ekskatologiese ; ekumeniese ; engele ; eniggebore ; enigste ; entrepreneurskap ; erediens ; eredienste ; eskatologie ; eskatologiese ; eurosentrisme ; evangelie ; evolusie ; evolusionêre ; ewige ; ewigheid ; Fariseërs ; filosofie ; filosofiese ; fundamentalisme ; fundamentalisties ; gebed ; geboorte ; gebore ; gebroke ; Gebrokene ; gebrokenheid ; geestelik ; geestelike ; gehoorsaam ; gehoorsaamheid ; gehoorsame ; geïnkarneer ; gekruisig ; Gekruisigde ; geloof ; gelowige ; gelowiges ; gemeente ; gemeentes ; genade ; genesings ; geopenbaar ; gered ; gereformeerde ; Gereformeerdes ; geregtigheid ; geregverdig ; geroep ; geskape ; geskapenes ; geslag ; geslagte ; gespreksvoorwaardes ; gesterf ; gesterwe ; getuienis ; gewelddadig ; geweldloosheid ; geweldlose ; goddelike ; Goddelikheid ; goddeloses ; Godgelyke ; Godheid ; God-mens ; godsdiens ; godsdienste ; godsdienstige ; Grice ; Hebreeuse ; heelal ; heerlikheid ; Heidelbergse ; heilig ; heiligdom ; Heilige ; hel ; Hellenistiese ; hemel ; hemele ; hemelse ; hemelvaart ; hier-en-nou ; Hindoeïsme ; historisiteit ; Hoëpriester ; hominiede ; homoiousios ; homoousios ; hoofstroomgodsdienste ; hoog-kapitalisme ; humanisme ; humanistiese ; humaniteit ; huwelik ; illokusie ; illokusies ; immanensie ; immanente ; Immanuel ; inkarnasie ; inkarneer ; inkulturasie ; Islam ; Israel ; Israeliet ; Israeliete ; Jerusalem ; Jesus ; Joodse ; Kanaänitiese ; kanon ; Kapitaal ; kapitalisme ; kapitalistiese ; Kappadosiërs ; Kappadosiese ; keiser ; keisers ; kerk ; Kerke ; kerkisme ; koloniale ; kolonialisme ; Koning ; konings ; koningskap ; koninklik ; koninklike ; koninkryk ; koninkryke ; koninkrykschristendom ; koninkryksteologie ; korrupsie ; kosmiese ; kosmos ; kreasionisme ; krities-materialistiese ; krities-rasionalistiese ; kruis ; kruisdood ; kruishout ; Kruisig ; Kruisiging ; kruisigingsgebeure ; Krygsheer ; kulture ; kulturele ; kultuur ; Kurios ; kwaliteitsreël ; kwantiteitsreël ; lewend ; lewende ; liefde ; liggaam ; Logos ; lokusie ; Lokusies ; losgekoop ; losprys ; Luther ; lutron ; lydende ; lydensbeker ; lyding ; maagd ; maagdelike ; maagdelikheid ; majesteit ; Marcion ; Marcusse ; Maria ; Marialogie ; Melgisedek ; mensgeworde ; menswording ; Messiaanse ; Messias ; Messias-geheim ; Messias-Koning ; Messiasskap ; Middelaar ; Middelaar-priester ; middelaarsrol ; missio ; missiologiese ; mission ; missionaal ; missional ; missionale ; missionary ; Missionêr ; missionêre ; missiones ; missions ; Mohammed ; Moses ; Moslems ; narratiewe ; Nasarener ; Nasaret ; nasies ; Neo-Darwinisme ; Niceaanse ; offer ; onderdruktes ; oordeel ; openbaar ; opstaan ; opstanding ; opstandingshoop ; opstandingsliggaam ; Origines ; partisipasie ; partisipeer ; pasifistiese ; Pauliniese ; Paulus ; perlokusie ; Plaasvervanger ; plaasvervanging ; politieke ; post-koloniale ; post-kolonialisme ; postmodernisme ; prediking ; pre-eksistensie ; Priester ; profete ; profeties ; profetiese ; Protestantse ; pseudepigrafiese ; reconciliation ; reddende ; Redder ; redding ; Reformasie ; reformatore ; reformatoriese ; regeer ; regeerders ; reg-eisende ; regering ; regter ; regverdig ; regverdiging ; regverdigmaking ; reg-verskaffende ; religieuse ; rentmeesterskap ; resurrection ; revolusie ; revolusionêre ; roeping ; roepingsvisioen ; Romeinse ; Rooms-Katolieke ; Rooms-Katolisisme ; sekerheid ; sendeling ; sendelinge ; sending ; Skepper ; Skepperkoning ; skepping ; Skrif ; soewerein ; soewereine ; soewereiniteit ; sonde ; sondeloosheid ; sondelose ; Sosialistiese ; sterf ; sterwe ; swakheid ; Taalhandelingsperspektief ; teksvoorwaardes ; teoloë ; teologie ; teologiese ; teologisering ; teoloog ; Teopasgitisme ; Tertullinanus ; toekoms ; transendensie ; transendent ; transendente ; Trinitaries ; Trinitariese ; Trinitatis ; Triniteit ; troon ; troonbestyging ; troonvisioen ; uniek ; unieke ; uniek-gebore ; uniekheid ; universalisme ; universalisties ; universaliteit ; universeel ; universele ; Vader ; Vader-gebed ; Vaderhuis ; vaevuur ; verbond ; verheerlik ; verhewe ; verkondig ; verkondiging ; verlos ; verlossende ; Verlosser ; verlossing ; verlossingsdaad ; verlossingsgeskiedenis ; verlossingswerk ; versoeking ; versoekings ; versoen ; versoende ; versoenende ; versoening ; vleeswording ; vloek ; volbring ; vryspraak ; waarheid ; wedergeboorte ; wederkoms ; wêreld ; wêreldbeeld ; wêreldbeskouing ; wêreldbeskoulike ; werke ; Westerse ; wetenskap ; wetenskaplike ; wonder ; woord ; woorde ; wysheid ; YAHWEH ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 2
    Publication Date: 2024-03-26
    Description: In 2017 the world celebrated the 500 years of the Reformation of the 16th century. Martin Luther was at the centre of this jubilee. He is the father of the Protestant Church. A large section of the Afrikaans-speaking community in southern Africa (and those scattered all over the world) belong to one of the Protestant churches. There is not a single academic introduction on Luther in Afrikaans. This publication will be the first in Afrikaans on Luther. The purpose is also to introduce the well-known and unknown writings of Luther to students and lecturers. Most readers will for the first time be able to read passages from his letters, sermons and commentaries. This book will hopefully be the beginning of a southern African Luther-reception. This will be a major contribution to the South African scholarship on church history. It will be the first publication that offers biographical information as well as information on and translations of his writings. Luther has until now, not spoke Afrikaans.The book is written from a southern African perspective. The author is looking for answers on African problems and challenges from Luther. Many of Luther’s writings are relevant to our situation. He (as one example) urged the authorities and parents to ensure education for all children. In this country thousands of children are not in school, or do not complete their schooling education. Although we are centuries apart, we could still learn from Luther in this regard. Specialists in church history and systematic theology, as well as ministers and students. Hopefully this book will become prescribed literature at faculties of theology and seminars. The universal-accepted methodologies in the writing of church history are followed. One of the unique features of this book is the translations into Afrikaans of all quotations from Medieval German and Latin. This has never been done previously.
    Keywords: Martin Luther ; Bible, Church, Reformation, Scholarly ; Theology ; 95 Theses ; 95 stellings ; bybel ; kerk ; Reformasie ; skolastiek ; teologie ; thema EDItEUR::D Biography, Literature and Literary studies::DN Biography and non-fiction prose::DNB Biography: general::DNBX Biography: religious and spiritual ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 3
    facet.materialart.
    Unknown
    African Sun Media | Sun Press
    Publication Date: 2024-03-24
    Description: Vir die eerste keer in Afrikaans (die jongste Westerse taal wat in die afgelope eeu reeds sy eie unieke letterkunde geskep het) word die verhaal van Grieks vertel, die oudste Westerse taal waarin feitlik al die bekende literêre genres hul weergalose vorm en gestalte gekry het. Hoewel hierdie publikasie basies linguisties van aard is, poog die skrywer om die dramatis personae self ook aan die woord te stel in plaas van om net in taalkundige jargon te verval. Om ’n werk soos hierdie saam te stel, vereis kundigheid in verskeie vaksubgebiede wat begin by oer-Grieks in sy sillabiese lynskriffases A en B. Die Grieks van die Goue Era van Perikles se Athene (circa 500 v.C.) is die bekendste. Min mense besef egter dat Homeros bedrieglik pre-klassiek is. Die klassieke Griek kon sy twee groot eposse (die Ilias en die Odusseia) nie sonder meer vlot lees nie. Dit was hulle Chaucer en Shakespeare. Die Griekse NT is sekerlik die belangrikste dokument wat ooit in Grieks opgestel is, hoewel dit stilisties nie naastenby die beste is nie. Vir sy bespreking van veral die semantiek van Moderne Grieks gebruik die skrywer hier vir die eerste keer dr. Philip Nicolaïdes se uitvoerige Grieks-Afrikaanse Woordeboek van 843 foliogrootte bladsye. Dis teen die middel van die vorige eeu opgestel, maar is nooit gepubliseer nie. Gerrit Kruger besit vandag die enigste (oorspronklike) kopie daarvan.
    Keywords: Linguistics ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 4
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-03-24
    Description: Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
    Keywords: Afrikaans ; Afrikaanssprekende(s) ; aktivisties ; diversiteit ; dubbelmedium ; Engelssprekendes ; FAK ; geregtigheid ; Grondwet ; media ; meertaligheid ; moedertaalsentiment ; moedertaalonderrig ; Stellenbosch ; taalbeleid ; taalapartheid ; taalkwessies ; taalstryders ; transformasie ; verengelsing ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
Close ⊗
This website uses cookies and the analysis tool Matomo. More information can be found here...