Unknown
African Sun Media
|
Sun Press
Publication Date:
2024-03-24
Description:
Kaaps as Afrikaanse omgangsvariëteit word deur verskillende outeurs vanuit diverse invalshoeke betrag. Die boek beslaan nege hoofstukke in twee afdelings wat onderskeidelike die taalkundigheid en die kontekstuele gebruike van Kaaps bekyk. Dis gebaseer op referate wat gelewer is by die eerste simposium oor Kaaps in 2012. Kaaps word in die boek voorgehou as ’n waardige, talig genuanseerde en lewenskragtige vorm van Afrikaans. Die ekonomiese potensiaal van Kaaps en die benutting daarvan as onderwys- en joernalistieke medium word ook bespreek.
Keywords:
Linguistics
;
thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics::CFB Sociolinguistics
Language:
Afrikaans
Format:
image/jpeg
Permalink
|
Location |
Call Number |
Expected |
Availability |