ALBERT

All Library Books, journals and Electronic Records Telegrafenberg

Your email was sent successfully. Check your inbox.

An error occurred while sending the email. Please try again.

Proceed reservation?

Export
  • 1
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | UJ Press
    Publication Date: 2024-04-11
    Description: Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. “Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die temas en onderwerpe is, persoonlike ervaring daarvan het, en dat hy krities en apologeties daaroor kan skryf.” – Prof. Andries le Roux du Plooy, Fakulteit Teologie, Noordwes?Universiteit
    Keywords: kerk ; NG kerk ; Kerkreg ; Kerkregering ; Kerkorde ; geloof ; DKO ; NGK-KO ; hermeneutiek ; dienaars ; gemeente ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAX History of religion
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 2
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | UJ Press
    Publication Date: 2024-04-08
    Description: Die outeur bekyk flitspunte uit die geskiedenis van vier Afrikaanse Gereformeerde kerke in Suid-Afrika, met die NG Kerk as sleutelfiguur. Hoewel die tema van kerk en samelewing belangrik is in hierdie studie, kry kernelemente in Gereformeerd-wees ook aandag. Dit sluit in belydenis- en leerstellige benaderings, Gereformeerde karakter, onderlinge verhoudinge en ekumene, en jonger kerke of kerklike familie.
    Keywords: gereformeerde ; nederduits ; kerkgeskiedenis ; strauss ; afrikaanssprekendes ; afrikaners ; protestants ; geloofsbelydenis ; groot trek ; anglo-boereoorlog ; kerkhereniging ; kerkskeiding ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAX History of religion ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAX History of religion
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 3
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-04-08
    Description: Pieter Verster dra uit die ryk en ryp oesland van die Ou en Nuwe Testament ’n oorvloed gerwe. ’n Uitnemende geleerde is hier aan die woord. Die Persoon en werk van die Heilige Gees, die derde Persoon van God Drie-enig, word vars en nuut belig. Dit geld ook vir die skywer se ander sentrale teologiese insigte. Die boek getuig van ’n gedeë studie; dit is ’n meesterstuk. Dit sal nie slegs die vakkenner boei nie, maar elke leser sal deur die boek tot helderheid gelei word. Hierdie boek is soos ’n fontein helder murmelende water wat hoop aan dorstige en moedelose mense gee wat in die greep van armoede, korrupsie en rassisme vasgevang is. Met die boek staan Pieter Verster nie slegs nasionaal nie, maar ook internasionaal op die voorpunt van liggewende perspektiewe op die wese van en uitdagings aan die Missionêre Teologie. - Prof. Cas Vos Hierdie boek van Pieter Verster gee ’n indrukwekkende perspektief. Sending gaan daaroor om die blye boodskap te bring van Christus wat vir ons gekruisig is. Ons het ’n boodskap vir hierdie wêreld van COVID-19, van die korrupte politiek, van die armoede, van die misdaad, van sondige en moedelose mense. God beloof nie dat alles reg sal kom nie. Hy het hierdie werklikheid tot op die afskuwelikste gedeel. En Hy het daaraan, aan die konkrete werklikheid van Suid-Afrika van 2020, gesterf. Maar Hy het opgestaan, nie om nou alles reg te maak nie, maar sodat ons as ons sterf aan hierdie onheil steeds mag bely dat ons met Christus sal opstaan. Wanneer ons geen voortgang sien nie, moet ons nie moedeloos word nie: in die wêreld kan ons net ’n bietjie vir mekaar doen en het ons verdrukking, maar Hy het die wêreld oorwin: Christus leef en ons sal saam met Hom leef. Dis evangelie, ’n blye berig vir moedelose en hooplose mense. - Prof. Bram van de Beek
    Keywords: Heilige Gees ; Drie-eenheid ; belydenis ; eenheid ; die verbond ; geloof ; sakramente ; heiligmaking ; missionale kerk ; Christologie ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRA Religion: general::HRAB Philosophy of religion ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRA Religion: general::QRAB Philosophy of religion ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 4
    facet.materialart.
    Unknown
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publication Date: 2024-04-08
    Description: In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
    Keywords: aanbid ; aanbidding ; aarde ; aards ; aardse ; Aäron ; aartsvader ; Abelardes ; Abraham ; Adam-Christologie ; Adam-Christologieë ; Adam-tipologie ; afgode ; afgodery ; Afrika ; Aleksandrynse ; Allah ; alleen ; Allerhoogste ; Almagtige ; alversoening ; Anselmus ; Antiocheense ; apokaliptiek ; apokaliptiese ; apokriewe ; apostels ; Aquinas ; Aristoteliese ; Arius ; armes ; armoede ; Athanasius ; atonement ; Augustinus ; Barmen ; Barth ; bediening ; beeld ; begrip ; begrippe ; bekering ; beliggaam ; beliggaming ; belofte ; beloftes ; belydenis ; belydenisse ; Bergpredikasie ; Berkhof ; bestaan ; bevraagteken ; bevry ; bevrydende ; Bevryder ; bevryding ; bloed ; Bonhoeffer ; boodskap ; Bosch ; bruid ; Bruidegom ; bruilof ; Bultmann ; Bybel ; Calvyn ; Chalcedon ; Christ ; Christelike ; Christelikheid ; Christen ; Christendom ; Christene ; Christian ; Christianity ; Christians ; Christologie ; Christologieë ; Christologies ; Christologiese ; Christosentries ; Christosentriese ; Christus ; church ; Claritas ; Clemens ; Cyprianus ; Cyrillus ; Damaskus-Christofanie ; Darwinisme ; Dawid ; Dawkins ; death ; deity ; dekaloog ; Dekapolis ; demokrasie ; demokratisering ; Derrida ; diakonia ; dialoog ; diens ; dissipels ; dissipelskap ; dooie ; dooies ; Doper ; Drie-eenheid ; Drie-enige ; dualisme ; dualisties ; dualistiese ; duisternis ; duiwel ; duiwelbesetenes ; dwaalleraars ; ecclesiae ; eenswesens ; eerste ; eersteling ; eerstelinge ; eindtyd ; eindtyd-oordeel ; ekklesia ; ekklesiologie ; ekklesiologiese ; ekologie ; ekologies ; ekologiese ; ekonomie ; ekonomiese ; ekonoom ; eksegese ; eksiliese ; ekskatologiese ; ekumeniese ; engele ; eniggebore ; enigste ; entrepreneurskap ; erediens ; eredienste ; eskatologie ; eskatologiese ; eurosentrisme ; evangelie ; evolusie ; evolusionêre ; ewige ; ewigheid ; Fariseërs ; filosofie ; filosofiese ; fundamentalisme ; fundamentalisties ; gebed ; geboorte ; gebore ; gebroke ; Gebrokene ; gebrokenheid ; geestelik ; geestelike ; gehoorsaam ; gehoorsaamheid ; gehoorsame ; geïnkarneer ; gekruisig ; Gekruisigde ; geloof ; gelowige ; gelowiges ; gemeente ; gemeentes ; genade ; genesings ; geopenbaar ; gered ; gereformeerde ; Gereformeerdes ; geregtigheid ; geregverdig ; geroep ; geskape ; geskapenes ; geslag ; geslagte ; gespreksvoorwaardes ; gesterf ; gesterwe ; getuienis ; gewelddadig ; geweldloosheid ; geweldlose ; goddelike ; Goddelikheid ; goddeloses ; Godgelyke ; Godheid ; God-mens ; godsdiens ; godsdienste ; godsdienstige ; Grice ; Hebreeuse ; heelal ; heerlikheid ; Heidelbergse ; heilig ; heiligdom ; Heilige ; hel ; Hellenistiese ; hemel ; hemele ; hemelse ; hemelvaart ; hier-en-nou ; Hindoeïsme ; historisiteit ; Hoëpriester ; hominiede ; homoiousios ; homoousios ; hoofstroomgodsdienste ; hoog-kapitalisme ; humanisme ; humanistiese ; humaniteit ; huwelik ; illokusie ; illokusies ; immanensie ; immanente ; Immanuel ; inkarnasie ; inkarneer ; inkulturasie ; Islam ; Israel ; Israeliet ; Israeliete ; Jerusalem ; Jesus ; Joodse ; Kanaänitiese ; kanon ; Kapitaal ; kapitalisme ; kapitalistiese ; Kappadosiërs ; Kappadosiese ; keiser ; keisers ; kerk ; Kerke ; kerkisme ; koloniale ; kolonialisme ; Koning ; konings ; koningskap ; koninklik ; koninklike ; koninkryk ; koninkryke ; koninkrykschristendom ; koninkryksteologie ; korrupsie ; kosmiese ; kosmos ; kreasionisme ; krities-materialistiese ; krities-rasionalistiese ; kruis ; kruisdood ; kruishout ; Kruisig ; Kruisiging ; kruisigingsgebeure ; Krygsheer ; kulture ; kulturele ; kultuur ; Kurios ; kwaliteitsreël ; kwantiteitsreël ; lewend ; lewende ; liefde ; liggaam ; Logos ; lokusie ; Lokusies ; losgekoop ; losprys ; Luther ; lutron ; lydende ; lydensbeker ; lyding ; maagd ; maagdelike ; maagdelikheid ; majesteit ; Marcion ; Marcusse ; Maria ; Marialogie ; Melgisedek ; mensgeworde ; menswording ; Messiaanse ; Messias ; Messias-geheim ; Messias-Koning ; Messiasskap ; Middelaar ; Middelaar-priester ; middelaarsrol ; missio ; missiologiese ; mission ; missionaal ; missional ; missionale ; missionary ; Missionêr ; missionêre ; missiones ; missions ; Mohammed ; Moses ; Moslems ; narratiewe ; Nasarener ; Nasaret ; nasies ; Neo-Darwinisme ; Niceaanse ; offer ; onderdruktes ; oordeel ; openbaar ; opstaan ; opstanding ; opstandingshoop ; opstandingsliggaam ; Origines ; partisipasie ; partisipeer ; pasifistiese ; Pauliniese ; Paulus ; perlokusie ; Plaasvervanger ; plaasvervanging ; politieke ; post-koloniale ; post-kolonialisme ; postmodernisme ; prediking ; pre-eksistensie ; Priester ; profete ; profeties ; profetiese ; Protestantse ; pseudepigrafiese ; reconciliation ; reddende ; Redder ; redding ; Reformasie ; reformatore ; reformatoriese ; regeer ; regeerders ; reg-eisende ; regering ; regter ; regverdig ; regverdiging ; regverdigmaking ; reg-verskaffende ; religieuse ; rentmeesterskap ; resurrection ; revolusie ; revolusionêre ; roeping ; roepingsvisioen ; Romeinse ; Rooms-Katolieke ; Rooms-Katolisisme ; sekerheid ; sendeling ; sendelinge ; sending ; Skepper ; Skepperkoning ; skepping ; Skrif ; soewerein ; soewereine ; soewereiniteit ; sonde ; sondeloosheid ; sondelose ; Sosialistiese ; sterf ; sterwe ; swakheid ; Taalhandelingsperspektief ; teksvoorwaardes ; teoloë ; teologie ; teologiese ; teologisering ; teoloog ; Teopasgitisme ; Tertullinanus ; toekoms ; transendensie ; transendent ; transendente ; Trinitaries ; Trinitariese ; Trinitatis ; Triniteit ; troon ; troonbestyging ; troonvisioen ; uniek ; unieke ; uniek-gebore ; uniekheid ; universalisme ; universalisties ; universaliteit ; universeel ; universele ; Vader ; Vader-gebed ; Vaderhuis ; vaevuur ; verbond ; verheerlik ; verhewe ; verkondig ; verkondiging ; verlos ; verlossende ; Verlosser ; verlossing ; verlossingsdaad ; verlossingsgeskiedenis ; verlossingswerk ; versoeking ; versoekings ; versoen ; versoende ; versoenende ; versoening ; vleeswording ; vloek ; volbring ; vryspraak ; waarheid ; wedergeboorte ; wederkoms ; wêreld ; wêreldbeeld ; wêreldbeskouing ; wêreldbeskoulike ; werke ; Westerse ; wetenskap ; wetenskaplike ; wonder ; woord ; woorde ; wysheid ; YAHWEH ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
  • 5
    Publication Date: 2024-04-08
    Description: The Faculty of Theology at the University of Pretoria is the oldest university faculty in theology in South Africa. It was founded in 1917 as a multi-ecclesial academic institution, with the Netherdutch Reformed Church of Africa (NRCA) as one of the founding church partners for the scientific training of pastors. However, the initiatives for the establishment of a theological faculty in Pretoria, South Africa are rooted in a synodic resolution of the NRCA in 1909, with the institutionalisation of a Curatorium as an ecclesial executive board responsible for the strategic planning of the Faculty of Theology at the then Transvaal University College, which became the University of Pretoria. In 2009 the NRCA celebrates the centennial anniversary of the Curatorium with the publication of a Chronicle, authored by Professor J.P. Oberholzer. It is published as Supplementum 9 of the HTS Theological Studies, South Africa’s oldest theological scholarly journal. The Chronicle consists of 10 chapters: the beginning (1909-1916); the formative stage (1916-1933); multi-ecclesial partnership (1934-1940); internal ecclesial conflict (1941-1953); political tension because of apartheid (1954-1960); ecumenical isolation and internal discord (1961-1970); self-evaluation (1971-1980); growth, retrospection and prospection (1981-1987); rationalisation and optimalisation (1988-1997); multi-ecclesial partnership restored (1998-2009).
    Description: Die Fakulteit Teologie aan die Universiteit van Pretoria is Suid Afrika se oudste teologiese fakulteit. Dit het begin as ‘n veelkerklike instelling met die oog op die wetenskaplike opleiding van predikante. Die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA) is een van die stigter kerklike vennote. Die eerste inisiatiewe vir die daarstel van ‘n teologiese fakulteit in Pretoria gaan terug na die sinodale besluit van die NHKA in 1909 om ‘n Kuratorium te vestig wat as statutêre liggaam vir die strategiese beplanning van teologiese opleiding aan die destydse Tranvaal Universiteit College wat later die Universiteit van Pretoria geword het, verantwoordelik is. Die NHKA vier die honderdjarige bestaan van die Kuratorium in 2009 met die publikasie van ‘n Kroniek, geskryf deur professor J.P. Oberholzer. Dit is gepubliseer as Supplementum 9 van die HTS Teologiese Studies, Suid-Afrika se oudste vaktydskrif in teologie. Die Kroniek is uit 10 hoofstukke saamgestel: die begin (1909-1916); die formatiewe fase (1916-1933); veelkerklike vennootskap (1934-1940); interne kerklike konflik (1941-1953); politieke spanning as gevolg van apartheid (1954-1960); ekumeniese isolasie en interne stryd (1961-1970); self-interpretasie (1971-1980); rasionalisasie en optimalisering (1988-1997); veelkerklike vennootskap herstel (1998-2009).
    Keywords: curatorium ; ecumenism ; kuratorium ; netherdutch reformed church of africa ; faculty of theology ; university of pretoria ; honderdjarige bestaan ; universiteit van pretoria ; nederduitsch hervormde kerk van afrika ; centennial anniversary ; fakulteit teologie ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity::HRCC Christian Churches & denominations ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity::HRCX Christian institutions & organizations ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity::QRMB Christian Churches, denominations, groups ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRV Aspects of religion::QRVS Religious institutions and organizations
    Language: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Format: image/jpeg
    Format: image/jpeg
    Format: image/jpeg
    Location Call Number Expected Availability
    BibTip Others were also interested in ...
Close ⊗
This website uses cookies and the analysis tool Matomo. More information can be found here...