ALBERT

All Library Books, journals and Electronic Records Telegrafenberg

Ihre E-Mail wurde erfolgreich gesendet. Bitte prüfen Sie Ihren Maileingang.

Leider ist ein Fehler beim E-Mail-Versand aufgetreten. Bitte versuchen Sie es erneut.

Vorgang fortführen?

Exportieren
Filter
  • Bücher  (3)
  • teologie  (2)
  • Drawing
  • thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
  • UJ Press  (3)
  • Afrikaans  (3)
  • Italienisch
  • Türkisch
  • Unbestimmte Sprache
Sammlung
  • Bücher  (3)
Sprache
  • Afrikaans  (3)
  • Italienisch
  • Türkisch
  • Unbestimmte Sprache
  • Englisch  (2)
Erscheinungszeitraum
  • 1
    facet.materialart.
    Unbekannt
    UJ Press | UJ Press
    Publikationsdatum: 2024-04-08
    Beschreibung: "Hierdie is die eerste boeklengte poging om 'n Afrikaanse filosofiese tradisie te beskryf binne die konteks van die Suid-Afrikaanse geskiedenis, en om die geskiedenis van die filosofie internasionaal te interpreteer. In die proses word van die belangrikste Afrikaanse filosowe self aan die woord gestel. Dit is werklik 'n waardevolle kultuurhistoriese dokument en 'n enorme bydrae tot die intellektuele geskiedenis in Suid-Afrika." - Prof Desmond Painter
    Schlagwort(e): Afrikaanse filosofie ; kolonialisme ; Britse idealisme ; taal ; denke ; geloof ; fenomenologie ; antropologie ; politiek ; teologie ; apartheid ; pluralisme ; history ; cultural history ; Afrikaans ; philosophy ; intellectual history ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QD Philosophy::QDH Philosophical traditions and schools of thought::QDHR Western philosophy from c 1800 ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QD Philosophy::QDH Philosophical traditions and schools of thought::QDHR Western philosophy from c 1800
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 2
    facet.materialart.
    Unbekannt
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publikationsdatum: 2024-03-24
    Beschreibung: Hierdie ontleding van die taalstryd op die kampus van die Universiteit Stellenbosch strek vanaf 2003 tot Maart 2018 en put uit ’n verskeidenheid hoofstroom media, maar veral vanuit Afrikaanse dagblaaie – Die Burger, Volksblad en Beeld – wat daagliks minstens 42,6% van die Afrikaanse leserspubliek bereik. Uit die aard van die onderwerp het veral Afrikaanse koerante groot belangstelling getoon en talle berigte oor die US-taalstryd gehad, terwyl dekking daarvan in veral Mail & Guardian, The Star, The Cape Times en die Cape Argus soms kritieser, indringender en objektiewer ondersoek en standpuntstelling bevat het. Dikwels is die taalkwessies so belangrik geag dat dit voorblaaie gehaal het en volgens die oordeel van die redaksie, kommentaar in talle hoofartikels geregverdig het. Ander aktivistiese wapens wat in hierdie taalstryd uitgewys kan word, is appèl op politici, driftige optogte en lokaalbesettings; dreigemente van ekondruk, boikot en selfs wanvoorstellings en uiteindelik geweldpleging, brandstigting en eiendomsvernietiging. Hoewel die verloop van gebeure in hierdie boek oor Afrikaans se stryd om oorlewing op ’n histories-Afrikaanse universiteit vol drama en intrige verloop het en inderwaarheid die aandag van ’n wye leserspubliek verdien (in die woorde van een van die keurders), is dit in die eerste plek ’n wetenskaplike, ontleding van feitelike gebeure rondom ’n verwikkelde taalstryd.
    Schlagwort(e): Afrikaans ; Afrikaanssprekende(s) ; aktivisties ; diversiteit ; dubbelmedium ; Engelssprekendes ; FAK ; geregtigheid ; Grondwet ; media ; meertaligheid ; moedertaalsentiment ; moedertaalonderrig ; Stellenbosch ; taalbeleid ; taalapartheid ; taalkwessies ; taalstryders ; transformasie ; verengelsing ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CJ Language teaching and learning ; thema EDItEUR::C Language and Linguistics::CF Linguistics
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
  • 3
    facet.materialart.
    Unbekannt
    UJ Press | SunBonani Scholar
    Publikationsdatum: 2024-04-08
    Beschreibung: In Jesus Christus, Seun van God, is ons versoening: ’n Missionêre Christologie beklemtoon Pieter Verster die unieke betekenis van Jesus Christus as Seun van God en die implikasies van hierdie belydenis vir die sending. Verster lig die betekenis vir die sending uit deur ’n hermeneutiek en evangeliese grondslag vir die interpretasie van die Bybelse teks en konteks binne die post-moderne wêreld te ontwikkel. Die Christologiese benadering is essensieel vir sending, veral in die lig van Christus as Versoener in sy ampte as Koning, Profeet en Priester. Deeglike Skrifbewyse word voorgelê om sy standpunt te verduidelik. – Dr. Maniraj Sukdaven, Religiekunde en Missiologie, Universiteit van Pretoria
    Schlagwort(e): aanbid ; aanbidding ; aarde ; aards ; aardse ; Aäron ; aartsvader ; Abelardes ; Abraham ; Adam-Christologie ; Adam-Christologieë ; Adam-tipologie ; afgode ; afgodery ; Afrika ; Aleksandrynse ; Allah ; alleen ; Allerhoogste ; Almagtige ; alversoening ; Anselmus ; Antiocheense ; apokaliptiek ; apokaliptiese ; apokriewe ; apostels ; Aquinas ; Aristoteliese ; Arius ; armes ; armoede ; Athanasius ; atonement ; Augustinus ; Barmen ; Barth ; bediening ; beeld ; begrip ; begrippe ; bekering ; beliggaam ; beliggaming ; belofte ; beloftes ; belydenis ; belydenisse ; Bergpredikasie ; Berkhof ; bestaan ; bevraagteken ; bevry ; bevrydende ; Bevryder ; bevryding ; bloed ; Bonhoeffer ; boodskap ; Bosch ; bruid ; Bruidegom ; bruilof ; Bultmann ; Bybel ; Calvyn ; Chalcedon ; Christ ; Christelike ; Christelikheid ; Christen ; Christendom ; Christene ; Christian ; Christianity ; Christians ; Christologie ; Christologieë ; Christologies ; Christologiese ; Christosentries ; Christosentriese ; Christus ; church ; Claritas ; Clemens ; Cyprianus ; Cyrillus ; Damaskus-Christofanie ; Darwinisme ; Dawid ; Dawkins ; death ; deity ; dekaloog ; Dekapolis ; demokrasie ; demokratisering ; Derrida ; diakonia ; dialoog ; diens ; dissipels ; dissipelskap ; dooie ; dooies ; Doper ; Drie-eenheid ; Drie-enige ; dualisme ; dualisties ; dualistiese ; duisternis ; duiwel ; duiwelbesetenes ; dwaalleraars ; ecclesiae ; eenswesens ; eerste ; eersteling ; eerstelinge ; eindtyd ; eindtyd-oordeel ; ekklesia ; ekklesiologie ; ekklesiologiese ; ekologie ; ekologies ; ekologiese ; ekonomie ; ekonomiese ; ekonoom ; eksegese ; eksiliese ; ekskatologiese ; ekumeniese ; engele ; eniggebore ; enigste ; entrepreneurskap ; erediens ; eredienste ; eskatologie ; eskatologiese ; eurosentrisme ; evangelie ; evolusie ; evolusionêre ; ewige ; ewigheid ; Fariseërs ; filosofie ; filosofiese ; fundamentalisme ; fundamentalisties ; gebed ; geboorte ; gebore ; gebroke ; Gebrokene ; gebrokenheid ; geestelik ; geestelike ; gehoorsaam ; gehoorsaamheid ; gehoorsame ; geïnkarneer ; gekruisig ; Gekruisigde ; geloof ; gelowige ; gelowiges ; gemeente ; gemeentes ; genade ; genesings ; geopenbaar ; gered ; gereformeerde ; Gereformeerdes ; geregtigheid ; geregverdig ; geroep ; geskape ; geskapenes ; geslag ; geslagte ; gespreksvoorwaardes ; gesterf ; gesterwe ; getuienis ; gewelddadig ; geweldloosheid ; geweldlose ; goddelike ; Goddelikheid ; goddeloses ; Godgelyke ; Godheid ; God-mens ; godsdiens ; godsdienste ; godsdienstige ; Grice ; Hebreeuse ; heelal ; heerlikheid ; Heidelbergse ; heilig ; heiligdom ; Heilige ; hel ; Hellenistiese ; hemel ; hemele ; hemelse ; hemelvaart ; hier-en-nou ; Hindoeïsme ; historisiteit ; Hoëpriester ; hominiede ; homoiousios ; homoousios ; hoofstroomgodsdienste ; hoog-kapitalisme ; humanisme ; humanistiese ; humaniteit ; huwelik ; illokusie ; illokusies ; immanensie ; immanente ; Immanuel ; inkarnasie ; inkarneer ; inkulturasie ; Islam ; Israel ; Israeliet ; Israeliete ; Jerusalem ; Jesus ; Joodse ; Kanaänitiese ; kanon ; Kapitaal ; kapitalisme ; kapitalistiese ; Kappadosiërs ; Kappadosiese ; keiser ; keisers ; kerk ; Kerke ; kerkisme ; koloniale ; kolonialisme ; Koning ; konings ; koningskap ; koninklik ; koninklike ; koninkryk ; koninkryke ; koninkrykschristendom ; koninkryksteologie ; korrupsie ; kosmiese ; kosmos ; kreasionisme ; krities-materialistiese ; krities-rasionalistiese ; kruis ; kruisdood ; kruishout ; Kruisig ; Kruisiging ; kruisigingsgebeure ; Krygsheer ; kulture ; kulturele ; kultuur ; Kurios ; kwaliteitsreël ; kwantiteitsreël ; lewend ; lewende ; liefde ; liggaam ; Logos ; lokusie ; Lokusies ; losgekoop ; losprys ; Luther ; lutron ; lydende ; lydensbeker ; lyding ; maagd ; maagdelike ; maagdelikheid ; majesteit ; Marcion ; Marcusse ; Maria ; Marialogie ; Melgisedek ; mensgeworde ; menswording ; Messiaanse ; Messias ; Messias-geheim ; Messias-Koning ; Messiasskap ; Middelaar ; Middelaar-priester ; middelaarsrol ; missio ; missiologiese ; mission ; missionaal ; missional ; missionale ; missionary ; Missionêr ; missionêre ; missiones ; missions ; Mohammed ; Moses ; Moslems ; narratiewe ; Nasarener ; Nasaret ; nasies ; Neo-Darwinisme ; Niceaanse ; offer ; onderdruktes ; oordeel ; openbaar ; opstaan ; opstanding ; opstandingshoop ; opstandingsliggaam ; Origines ; partisipasie ; partisipeer ; pasifistiese ; Pauliniese ; Paulus ; perlokusie ; Plaasvervanger ; plaasvervanging ; politieke ; post-koloniale ; post-kolonialisme ; postmodernisme ; prediking ; pre-eksistensie ; Priester ; profete ; profeties ; profetiese ; Protestantse ; pseudepigrafiese ; reconciliation ; reddende ; Redder ; redding ; Reformasie ; reformatore ; reformatoriese ; regeer ; regeerders ; reg-eisende ; regering ; regter ; regverdig ; regverdiging ; regverdigmaking ; reg-verskaffende ; religieuse ; rentmeesterskap ; resurrection ; revolusie ; revolusionêre ; roeping ; roepingsvisioen ; Romeinse ; Rooms-Katolieke ; Rooms-Katolisisme ; sekerheid ; sendeling ; sendelinge ; sending ; Skepper ; Skepperkoning ; skepping ; Skrif ; soewerein ; soewereine ; soewereiniteit ; sonde ; sondeloosheid ; sondelose ; Sosialistiese ; sterf ; sterwe ; swakheid ; Taalhandelingsperspektief ; teksvoorwaardes ; teoloë ; teologie ; teologiese ; teologisering ; teoloog ; Teopasgitisme ; Tertullinanus ; toekoms ; transendensie ; transendent ; transendente ; Trinitaries ; Trinitariese ; Trinitatis ; Triniteit ; troon ; troonbestyging ; troonvisioen ; uniek ; unieke ; uniek-gebore ; uniekheid ; universalisme ; universalisties ; universaliteit ; universeel ; universele ; Vader ; Vader-gebed ; Vaderhuis ; vaevuur ; verbond ; verheerlik ; verhewe ; verkondig ; verkondiging ; verlos ; verlossende ; Verlosser ; verlossing ; verlossingsdaad ; verlossingsgeskiedenis ; verlossingswerk ; versoeking ; versoekings ; versoen ; versoende ; versoenende ; versoening ; vleeswording ; vloek ; volbring ; vryspraak ; waarheid ; wedergeboorte ; wederkoms ; wêreld ; wêreldbeeld ; wêreldbeskouing ; wêreldbeskoulike ; werke ; Westerse ; wetenskap ; wetenskaplike ; wonder ; woord ; woorde ; wysheid ; YAHWEH ; bic Book Industry Communication::H Humanities::HR Religion & beliefs::HRC Christianity ; thema EDItEUR::Q Philosophy and Religion::QR Religion and beliefs::QRM Christianity
    Sprache: Afrikaans
    Format: image/jpeg
    Standort Signatur Erwartet Verfügbarkeit
    BibTip Andere fanden auch interessant ...
Schließen ⊗
Diese Webseite nutzt Cookies und das Analyse-Tool Matomo. Weitere Informationen finden Sie hier...